Eden FM: Episode 158 met Dr Marlena Kruger

Dr. Marlena Kruger is die CEO van TechnoLifeWise Foundation. Sy gesels oor die effekte van “techsmog” (elektrobesoedeling) of elekto magnetiese velde op ons fisiese – en geestesgesondheid. Sy bespreek ook die gevolge van elektroniese skermsindroom op jong kinders se breinontwikkeling en gee advies oor hoe ons, ons huise en omgewings kan beveilig en verkoop ook produkte wat help daarmee. Sy kan gekontak word by marlena@mindunique.co.za

If you Have Any Questions Email Us hello@technolifewise.org

Select your currency
ZAR South African rand