Geen selfone by skole

Die TechnoLife Wise-stigting skep bewustheid oor die effek van die oormatige gebruik van tegnologie op ons liggaam, hart, verstand en gees. Hierdie stigting se doel is om jou met kennis te bemagtig om verstandige tegno-keuses te maak sodat jy uiteindelik ’n gesonde, doelgerigte lewe kan lei.

Luister gerus na die onderhoud op Kopskuif, Kaapse Kansel 729AM met dr. Marlena Kruger op potgooi by https://iono.fm/e/1323755.

Netwerk24 berig op 27 Julie soos volg, VN pleit: G’n selfone by skole

Lees die artikel by: https://www.netwerk24.com/netwerk24/nuus/aktueel/vn-pleit-gn-selfone-by-skole-20230727

If you Have Any Questions Email Us hello@technolifewise.org

Select your currency
ZAR South African rand