RSG Driesestig: Mensgemaakte straling

Woensdag 5 Februarie 2020

Dr. Marlena Kruger bespreek haar loopbaan as radiografis, opvoeder en sielkundige, en brei uit oor die impak van mensgemaakte straling wat vanaf selfone, wi-fi, selfoontorings en antennas afkomstig is.

Klik hier om na die potgooi te luister.

If you Have Any Questions Email Us info@technolifewise.org