Tegnologie met Blaine 11 Julie 2023

Selfone, tablette en slimhorlosies sal van 1 Januarie aanstaande jaar af in die meeste klaskamers in Nederland verbied word, in ‘n poging om leerlinge se aandag terug te kry by wat in die klas gebeur. Reeds in 2018 het die Franse regering die gebruik van selfone by skoolkinders jonger 15 verbied. Hoe lyk die toekoms vir selfone in die klaskamer vir Suid-Afrikaanse leerlinge? Blaine Jones het met dr. Marlena Kruger van Technolife hieroor gepraat.

Bron: https://omny.fm/shows/op-en-wakker/tegnologie-met-blaine-11-julie-2023

If you Have Any Questions Email Us hello@technolifewise.org

Select your currency
ZAR South African rand