2 Oktober 2025
‘n Groep skoolseuns wat KI-gemanipuleerde foto’s van skoolmeisies gemaak het, is in die sop nadat hulle die foto’s onder mekaar versprei het. Ons praat hieroor met dr. Marlena Kruger van die Technowise-stigting.
Bron: https://omny.fm/shows/tegnologie-met-blaine/tegnologie-met-blaine-2-oktober-2025