TechnoLife Wise Foundation

Onderhoud op RSG Help: Marlena Kruger oor TechoLife Wise se visie en Familie-braai

Op Dinsdag, 9 September 2025, het Marlena Kruger ’n onderhoud gehad met Willem Pelser op RSG Help. Sy het gesels oor die oorkoepelende doel van TechnoLife Wise en hoe dit mense en gesinne saambring.

’n Spesiale fokus was die Familie-braai en Pretdag wat plaasvind op Erfenisdag, Woensdag 24 September 2025 – ’n dag gevul met lekker kuier, gesinsaktiwiteite en saamvier van ons erfenis.

Luister hier na die potgooi. (Bron: https://www.rsg.co.za/rsg-fm/potgooie/spitstyd/)

Scroll to Top