10 April 2025
Dr. Marlena Kruger, stigter van die Technowise-stigting. praat oor kuberboelies en aanlynafknouery. Die tegnologiehoof van GhostDraft, Peter Otterman, verduidelik hoe kliëntelojaliteit en kommunikasie met kliënte werk.
Bron: https://omny.fm/shows/tegnologie-met-blaine/tegnologie-met-blaine-10-april-2025