TechnoLife Wise Foundation

Tegnologie met Blaine 6 November 2025

6 November 2025

Australië het in 2024 streng sosiale media-wette ingestel, wat kinders jonger as 16 toegang tot alle sosiale media-platforms verbied. Suid-Afrika oorweeg dit om soortgelyke wette in te stel.

Bron: https://omny.fm/shows/tegnologie-met-blaine/tegnologie-met-blaine-6-november-2025

Ouers en die samelewing het die grootste verantwoordelikheid om ons kinders teen die skadelike effekte van skermtyd te beskerm. Ons kan nie vir wetgewing of platforms wag om dit namens ons te doen nie.
Ons moet self vernatwoordelikheid daarvoor neem indien ons werklik lief is vir ons kinders en omgee oor hul gesonde ontwikkeling en welwees, nou en in die toekoms.
Lees ook die relevante artikel op Business Tech se web.
Scroll to Top