3 Julie 2025
Drie uit vier mense wat afspraaktoepassings die afgelope vyf jaar in Australië gebruik het, het aangedui hulle was slagoffers van seksuele geweld, nadat hulle op ‘n afspraak was met ‘n persoon wat hulle via die toepassing ontmoet het. En, ons gesels ons met dr. Marlena Kruger, stigter van die Technolifewise, oor Gen Z en tegnologie.
Bron: https://omny.fm/shows/tegnologie-met-blaine/tegnologie-met-blaine-3-julie-2025