1 Mei 2025
Dr. Marlena Kruger, stigter van die Technowise-stigting, praat oor die gewilde Netflixreeks, Adolescence, en kinders se gebruik van sosiale media. Greg Strydom, besturende direkteur van Think Tank Software Solutions, praat oor kunsmatige intelligensie en kuberveiligheid.
Bron: https://omny.fm/shows/tegnologie-met-blaine/tegnologie-met-blaine-1-mei-2025